Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Knysna-brande: 4 rowers vas

$
0
0
Knysna-brande: 4 rowers vas

Vier verdagtes is in hegtenis geneem op Knysna vir die beweerde besit van
gesteelde goedere wat behoort aan inwoners wat hul huise moes ontruim het weens die brande.

Brandbestryders spook steeds om die brande naby Knysna en ander dele in die Tuinroete onder beheer te bring.

‘n Woordvoerder van die polisie, Chris Spies, sê hulle het vermoed dat eiendom gesteel is by huise wat die vorige dag deur die nooddienste ontruim is.

Die verdagtes is in die besit van goedere ter waarde van R80 000 gevind.

Hulle sal aanstaande week in die hof verskyn.

The post Knysna-brande: 4 rowers vas appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!