Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Talle poste vakant in polisie

$
0
0

Talle poste in die polisie is vakant, maar daar is glo nie genoeg geld om meer
polisiebeamptes aan te stel nie.

Netwerk24 berig dat die nasionale bestuur van die Polisiediens die Wes-Kaapse staande komitee oor gemeenskapsveiligheid ingelig het dat dié provinsie die ergste geraak word.

Die nasionale hoof van organisasie-ontwikkeling, generaal-majoor Jack Makgato, het gesê die moeilike Suid-Afrikaanse ekonomie raak ook die polisie.

The post Talle poste vakant in polisie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!