![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/WKF-2017-banner-1-3-150x150.jpg)
Die metaalwerkersvakond, NUMSA, eis ‘n salarisverhoging van 15%.
Loononderhandelinge in die metaal- en ingenieursbedrywe begin vandag.
Die hoofsekretaris van Numsa, Irvin Jim, eis dat die huidige ooreenkoms met twee jaar verleng word en dat alle uitstaande kwessies afgehandel word.
The post NUMSA eis 15% salarisverhoging appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.