Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nog oorstromings word verwag vir die Kaap

$
0
0
Nog oorstromings word verwag vir die Kaap

Kaapstad se rampbestuursentrum het gemaan dat nog oorstromings in die Kaapse Skiereiland en veral op die Kaapse Vlakte verwag word weens die stormweer.

Daar was oorstromings in Khayelitsha, Lavender Hill en Houtbaai.

Die woordvoerder van rampbestuur sê hulle is besig om die omvang van die skade vas te stel en bepaal ook watter hulp benodig word.

Meer as ‘n miljoen leerders in die Wes-Kaap bly vandag weens die gure by die huis.

Die storm wat die Wes-Kaap teister, het intussen nog nié sy piek bereik nie.

Die jongste waarskuwing is dat seedeinings tot 13 meter hoog kan wees.

Mense is wéér gewaarsku om weg te bly van die kusgebied af.

The post Nog oorstromings word verwag vir die Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!