Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Ramaphosa verwelkom uitslag van Lesotho-verkiesing

$
0
0
Ramaphosa verwelkom uitslag van Lesotho-verkiesing

Die adjunkpresident en fasiliteerder van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, Cyril Ramaphosa het die uitslag van die afgelope verkiesing in Lesotho verwelkom.

Lesotho burgers het die afgelope naweek vir die derde keer in vyf jaar na die stembusse gegaan om ‘n nuwe regering te kies, nadat die eerste minister Pakaditha Mosisidi se koalisieregering ineengestort het.

Ramaphosa het die verkiesing in Lesotho as vry en regverdig bestempel.

The post Ramaphosa verwelkom uitslag van Lesotho-verkiesing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!