Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Adjunkminister ontvoer, beroof

$
0
0
Adjunkminister ontvoer, beroof

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Groenewald, sê dat die voorval
waar die adjunkminister van justisie en korrektiewe dienste ontvoer en beroof is, behoort aan die minister van polisie te wys hoe gewone mense uitgelewer is aan misdadigers.

In die parlementêre begrotingsdebat het Groenewald ook gesê dat baie min moorde met wettige vuurwapens gepleeg word, terwyl meer mense weens steekwonde sterf.

Hy skryf ook die protesoptogte toe aan die regering wat nie hul verkiesingsbeloftes nakom nie en dan van die polisie verwag om wet en orde te handhaaf.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Adjunkminister ontvoer, beroof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!