Die minister van Kommunikasie, Ayanda Dlodlo het in ‘n skriftelike
parlementêre antwoord erken dat die SAUK nie voldoende geld het om sy
maandelikse kontraktuele verpligtinge na te kom nie.
Sy sê volgens die ongeouditeerde syfers vir die vierde kwartaal, sal die SAUK ‘n verlies van R509 miljoen ly.
Intussen word die tugverhoor van die voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng vandag hervat.
The post ‘SAUK het nie genoeg geld nie’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.