Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bfn-betogings: Samwu waarsku lede van metro

$
0
0
Bfn-betogings: Samwu waarsku lede van metro

Die streekvoorsitter van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie Samwu,
Makhele Maphatlalatse, het stakende lede in die Mangaung-metro gewaarsku om nié verder eiendom in Bloemfontein te beskadig nie.

Netwerk24 berig dit volg nadat skade van derduisende rande aangerig is sedert die staking verlede Dinsdag begin het.

Winkels is onder meer geplunder, ’n petrolbom is in ’n voertuig gegooi en brande is by die Bloemfonteinse stadsaal gestig.

Die Voortrekker Liquorland-drankwinkel in Nelson Mandelarylaan is ook Maandagaand geplunder.

Maphatlalatse wou nie veel kommentaar oor die voorvalle lewer nie, behalwe om te sê dit is nie seker of al die betrokkenes Samwu-lede is nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Bfn-betogings: Samwu waarsku lede van metro appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!