Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Flynn weier getuienis oor Russe

$
0
0
"AMERIKA SAL WEER DIE LAND WEES WAT DIT WAS" - TRUMP

President Donald Trump van Amerika se voormalige nasionale veligheidsraadgewer, Michael Flynn, weier volgens berigte om getuienis af te lê voor die Senaat se intelligensiekomitee.

Flynn het in Februarie bedank nadat dit aan die lig gekom het dat hy die adjunk-president mislei het oor sy kontak met die Russiese ambassadeur. Die Senaatskomitee ondersoek moontlike bande tussen die Trump-veldtog en die Kremlin en poog om Flynn se samewerking te kry.

Die komitee het verlede maand dokumente van die afgetrede Luitenant-Generaal aangevra, maar hy het die versoek geweier. Nou word daar berig dat hy hom beroep op wetlike immuniteit teen selfinkriminasie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Flynn weier getuienis oor Russe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!