Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Skenkings stroom in vir dieretuin

$
0
0
MORTIER VAN EEN VAN WêRELDOORLOë BY BFN DIERETUIN GEVIND

Skenkings stroom in vir die diere van die Bloemfonteinse dieretuin, waar dienslewering tans deur die huidige munisipale staking verlam word.

Volgens Cobus van Wyk, lid van Vriende van die Dieretuin, word wavragte veevoer en ander kos tans afgelaai om die diere se nood te verlig.

Dit volg nadat Rosestad Nuus die afgelope naweek en ook gister berig het dat die broekskeur gaan wat kos vir die diere betref aangesien meeste werknemers by die staking betrokke is.

Van Wyk het ook steeds ‘n beroep op die publiek gedoen om voortydig verdere skenkings te maak.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Skenkings stroom in vir dieretuin appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!