![Kommer oor Gordhan se toekoms](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/logo-132-150x150.png)
Die voormalige Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sê dit is nodig dat Suid-Afrika staatskaping en die skade wat dit aanrig aan die land, verstaan.
Gordhan het ‘n lesing gelewer by die Universiteit van Johannesburg. Gordhan sê dit is nodig om te verstaan wie voordeel trek uit staatskaping en om korrupsie aan te spreek.
Hy het ook beklemtoon dat Suid-Afrika dringend ‘n transformasieprogram benodig om die struktuur van die ekonomie uit te brei en te vernuwe.
The post Gordhan: SA moet staatskaping verstaan appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.