Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Minstens 19 dood na konsert-ontploffing

$
0
0
19 dood in ontploffing by Ariana Grande-konsert

Minstens 19 mense is dood en tientalle gewond in ‘n ontploffing by ‘n popmusiekkonsert in die Britse stad, Manchester.

Die konsert is gehou deur die Amerikaanse popster Ariana Grande, wat gewild is onder jongmense. Die ontploffing het volgens berigte aan die einde van die konsert plaasgevind. Die polisie hanteer dit as ‘n terreurdaad.

Die Amerikaanse regering het intussen beklemtoon dat sekuriteit by musiek-konserte regoor die deelstate verhoog sal word.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Minstens 19 dood na konsert-ontploffing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!