Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Man kry 129 jaar tronkstraf vir sy misdade

$
0
0
Man kry 129 jaar tronkstraf vir sy misdade

Die 37-jarige Robert Radebe is in die rondgaande hof in Klerksdorp tot altesaam 129 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan 17 aanklagte wat moord, verkragting, roof, ontvoering en aanranding ingesluit het.

Noordwes se polisiewoordvoerder, sersant Kelebogile Moleko, sê in ’n verklaring die misdrywe is tussen 19 en 22 April verlede jaar op plase in die Orkney-omgewing gepleeg.

In nog ‘n saak in die rondgaande hof is die 35-jarige Philip Seun Booysen ook tot 50 jaar tronkstraf gevonnis op aanklagte van moord, verkragting, brandstigting en roof met verswarende omstandighede vir misdrywe wat in Januarie 2016 in die Utlwanang-woongebied buite Christiana gepleeg is.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Man kry 129 jaar tronkstraf vir sy misdade appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!