Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Brown, Eskom-raad verskyn voor komitee oor Molefe

$
0
0
Brown, Eskom-raad verskyn voor komitee oor Molefe

Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, én die raad van Eskom sal môre voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Openbare Ondernemings verskyn in verband met die heraanstelling van Brian Molefe as uitvoerende hoof van die kragvoorsiener.

Daar was hewige openbare reaksie ná sy heraanstelling nadat die Eskom-raad besluit het om hom terug te bring pleks van om hom R30 miljoen se pensioengeld te betaal.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Brown, Eskom-raad verskyn voor komitee oor Molefe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!