Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 mans in Limpopo deur gemeenskappe gestenig

$
0
0
2 mans in Limpopo deur gemeenskappe gestenig

Niemand is nog in hegtenis geneem nadat twee mans die naweek in Limpopo deur gemeenskappe gestenig is nie.

Die polisie se luitenant-kolonel Moatshe Ngoepe sê die een man het na bewering in Hlogotlou petrol oor sy meisie gegooi en haar aan die brand gesteek en haar jonger suster aangerand.

Albei is weens ernstige beserings in ’n hospitaal.

En in Mankweng, buite Polokwane/Pietersburg is ‘n man gestenig omdat hy na bewering Vrydagaand ‘n man by ’n drankwinkel vermoor het.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post 2 mans in Limpopo deur gemeenskappe gestenig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!