![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Rosestad-100.6-Nuus-Alles-En-Nog-Meer-Oor-Bloemskou-2017-150x150.jpg)
Bloemskou 2017 ( 27 April tot 7 Mei) is reeds ‘n reuse sukses.
Dit is vanjaar die 134ste jaar wat dié skou aangebied word en Bloemskou 2017 spog vanjaar met verskeie nasionale kampioenskappe by die landbou-afdeling.
Oudergewoonte is daar vele vermaak en stalletjies om vir die hele familie ‘n heerlike skou-atmosfeer te skep.
Sien gerus die volledige program hier.
Johan Gunter het gepraat met Elmarie Prinsloo, hoof uitvoerende beampte van Bloemskou en haar gevra oor wat reeds gebeur en wat nog voorlê tot 7 Mei (video deur FVH Produksies):
The post KYK: Alles en nog meer oor Bloemskou 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.