Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Werkersdag: Zuma dalk nie welkom in Bloemfontein

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Werkersdag Zuma dalk nie welkom in Bloemfontein

President Jacob Zuma is vandag die spreker by die hoofbyeenkoms van Werkersdag in die Loch Logan-park in Bloemfontein.

Dit ondanks die feit dat ontevrede Cosatu-vakbonde die afgelope week gevra het dat adjunk-president Cyril Ramaphosa hulle eerder moet toespreek.

Dit volg ook nadat Cosatu se grootste geaffilieerde lid, Nehawu, en die kommunikasiewerkersvakbond gekant was teen Zuma se optrede.

‘n Woordvoerder van die onderwysvakbond, Sadou, Nomusa Cembi, het ook Vrydag gesê dié vakbond staan by die besluit van Cosatu se sentrale uitvoerende komitee dat Zuma as president van die land moet bedank omdat die federasie nie meer vertroue in sy leierskap het nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Werkersdag: Zuma dalk nie welkom in Bloemfontein appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!