Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Ellisras-aanval: drie nog gesoek

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Ellisras-aanval - drie nog gesoek

Die polisie soek nog na drie mans wat vroeg gisteroggend ʼn egpaar op Lephalale/Ellisras in Limpopo aangeval, vasgebind en beroof het.

Die polisie se luitenant-kolonel Moatshe Ngoepe sê die 73-jarige man en sy 58-jarige vrou is deur vier gewapende mans aangehou.

Pistole, selfone en ander waardevolle items is in die aanval beroof.

Die man kon daarin slaag om los te kom en het met ‘n pistool op die boosdoeners losgebrand waarna hulle gevlug het.

Ngoepe sê die polisie het hul agternagesit en een van die verdagtes dood langs die pad aangetref.

The post Ellisras-aanval: drie nog gesoek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!