Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 26 April 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

A home based company is looking for a panel beater.
Must have experience in Cut and Join
Welding
Body filler preparation
Spray painting
No time wasters’
Contact 082 557 6987

Opsoek na n betrekking het kode 8 en stoorman en opsigter ondervinding. Skakel 083 623 6839

BETREKKING GESOEK op soek na werk vir tuissorg/tuisverpleging van oud en jonk op kort- en langtermyn basis beskikbaar na n operasie of om verswaktes te versorg. Het ondervinding en opvolgbare verwysings Skakel 0728185381

Ek soek asseblief vir Jane werk as tuis verpleegster. Baie goed met Alzimer & Bejaarde pasiënte.
Baie goeie verwysing aangesien sy my man as Alzimer pasiënt opgepas het.
Skakel asb 079 – 5034709

________________________________________________________________________________

VERKOPE

EK HET N STEL GOLDENHANDS NAALDWERK BOEKE TE KOOP R5OO KONTAK ALET O764521O88

Te koop : 5 x staan skinkborde= R20 elk asook 1x 6 plek egte leer skooltas R200 Skakel Elsabe 0825407018

Breimasjien te koop. Dubbelbed Passap duomatic S. plus form computer vir masjien. En 30 tolle breiwol. Eie standers en al sy benodighede Prys R5000.00 kontant. Kontak 0724320858

Afdeling 2. Verskeie gereedskap vanaf R100 tot R500 70 dakteels teen R5 elk skakel vir Pieter by 0728300512

_________________________________________________________________________________

OPSOEK

Annetjie is op soek na kweperboompie. Nie te groot nie – moet in motorkar kan vervoer asb. 084 578 8497

Opsoek na ‘n 4 laai met toesluit liaseer kabinet. Tweedehands moet goed opgepas wees en die kleur van die kabinet moet beige of lif bruin wees. Skakel 051 409 5001

Koop en verkoop afd 3 op soek na n kleinerige hangkas skakel Barnie 072 659 2175

Opsoek ‘n Oefen Fiets in goeie toestand asseblief. Skakel asb 079 – 5034709

The post Koop en Verkoop – 26 April 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!