
POSTE EN BETREKKINGS
Benodig skoonheidsterapeut by Essential Beauty skakel Lizl by 082 770 8998
My man Paul is dringend opsoek na werk 7 jaar ondervinding is die slaghuis bedryf, het n driverslesensie code 8.
As iemand hom kan help skakel asb by 0643365522.
Afdeling 1: Poste en Betrekkings. Ek is ‘n 19 jarige man wat dringend op soek is na werk. Ek is hardwerkend en bereid om te leer. Kontak Jandre 0719603602
Ek soek: n Afrikaanssprekende middeljarige huishulp eendag n week, verkieslik op n Maandag te Hillandale, Woodland Hills Skakel 0827343411. Dankie
Werk aanbieding Jong mans persoon gesoek met welding en staal kostuksie ondervinding. Geen kansvatters asb. Skakel Heinrich by 0828962403
SUIDE! Gastehuis.Verdien ekstra +- R1500 vir 8 nagte en een Sondag middag skofte.Verkorte c.v. faks 086 503 4740 OF e-pos info@sleepoversa.co.za
Opsoek na enige betrekking soos, sweis, verf, ens, het ondervinding op wildplaas. Skakel 072 756 4802
______________________________________________________________________________
VERKOPE
Ek het 2 groot Tapeserie werke wat geraam is, wat ek wil verkoop. Ek soek R800 vir altwee. Kontak Morne by 0844003948
Het n Lapa of geskik vir n Restourand staan verwarmer nog nuut vir R1000 Kontak vir Johan by 0834799649 dankie
Rolbalstel no 3 met waentjie in baie goeie toestand. Alles te koop vir R500.00 (Vyf honderd rand).
Kontak Breggie Gouws 0769763582
Koop en verkoop. Te koop. 3poot koper tafel met marmerblad R350 Skakel 0728012833
_____________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek soek dringend Skaapvet as iemand my kan help sal baie bly wees Kontak nr 0845401848
Is opsoek na +/- 30 V-ridge dakteels asb. My kontak nr is: 0825986790
3) Soek ” Pressed wood” met “veniel” laag vir top van ingeboude kombuis kaste. 20 milimeter dik by verskillende grootes om te koop asb. Marius: 0825676634 Dankie
Ek is opsoek na afval stukke spons enige grote. Kleinstukkies of groot ASSEBLIEF My nr 0824095277
AFDELING 3 OP SOEK NA n out tydse tikmasjien se lint die een wat lyk soos lap vir n Brother masjien of soortgelyk enige een wat kan help is welkom kontak Jan 0724204765
The post Koop en Verkoop – 24 April 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.