Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Lichtenburg betogings duur voort

$
0
0

Verskeie paaie in die omgewing van Lichtenburg in Noordwes is weer gesluit nadat betogings oor dienslewering vroeg vanoggend hervat is.

Die pad na Coligny en Ottosdal, asook die een na Sannieshof, is gesluit.

Rosestad Nuus het verneem dat winkels vanoggend afgebrand is en talle eiendomme op die dorp geplunder is.

Sowat 300 inwoners van die Blydeville-woonbuurt het Vrydag onder meer drie vragmotors aan die brand gesteek.

Vyftien oproeriges is in hegtenis geneem en verskyn vandag in die hof.

Die betogers eis onder meer behuising en beter dienslewering.

The post Lichtenburg betogings duur voort appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!