Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Wepener: Vermeende plaasaanvallers vas

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Wepener - Vermeende Plaasaanvallers vasgetrek Pieter van der Berg

Verdagtes in die aanval verlede week op Pieter Johannes van den Bergh (49) en Tsietso Elizabeth Matsabisa (57) op ‘n plaas buite Wepener is Sondagoggend vroeg in hegtenis geneem.

Drie mans, tussen die ouderom 18 en 22, is omstreeks 03:00 vasgekeer nadat die SAPD in Wepener inligting oor die aanval op die plaas Pharoahsfontein in die distrik ontvang het.

Van der Berg en sy werker, Tsietso, is in die aanval doodgeskiet.

Matsabisa se oë en mond was toegebind en haar voete vasgemaak.

Van der Berg se voete was ook vasgebind.

Selfone, vuurwapens, ‘n skootrekenaar en klere is in die aanval gebuit.

Serant Yanga Ngcukana sê die drie sal Dinsdag (25 April) in die plaaslike landdroshof op Wepener verskyn op aanklagte van moord.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post Wepener: Vermeende plaasaanvallers vas appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!