Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

10 Beseer na chemiese lekkasie in Bloemfontein

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus 10 Beseer na chemiese lekkasie in Bloemfontein

Tien mense is ernstig beseer na ‘n chemiese lekkasie Sondagaand by ‘n besigheid in Bloemfontein.

ER 24 se Russel Meiring sê paramedici het die werknemers behandel nadat ‘n chemiese tenk begin lek het.

Die werknemers het geringe beserings opgedoen, maar het gesukkel om asem te haal.

Hulle is na die Life Rosepark-hospitaal geneem vir verdere behandeling.

Die oorsaak van die lekkasie is onbekend en plaaslike owerhede was teen gisteraand nog besig met ‘n ondersoek na die voorval.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post 10 Beseer na chemiese lekkasie in Bloemfontein appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!