
’n Gewese sekretaresse van ‘n prokureursfirma in Bloemfontein is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat sy byna R1,2 miljoen van die firma gesteel het.
Die 40-jarige Janine Diedericks het vroeër op 103 aanklagte van diefstal skuld erken.
Daar is ná die diefstalle op haar trouringe, meubels en twee motors beslag gelê.
The post Sekretaresse kry 5 jaar tronkstraf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.