![Veiligheidsmaatreëls vir busbestuurders, passasiers](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/n-113-150x150.png)
Die Interstate-busmaatskappy in Bloemfontein sê maatreëls is ingestel om die
veiligheid van busbestuurders te verseker wat wel tydens vandag se landwye
staking gaan werk, asook die veiligheid van passasiers op die busse.
Die busmaatskappy sê van die bestuurders het aangedui dat hulle aan die
massa-optrede gaan deelneem.
Die maatskappy sê die polisie is gevra om die staking fyn dop te hou en hulle in kennis te stel van enige tekens van oproer.
The post Veiligheidsmaatreëls vir busbestuurders, passasiers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.