POSTE EN BETREKKINGS
N vleis-groothandellaar in Bloemfontein is opsoek na n drywer met n geldige Pdp en kode 10 rybewys. Eie vervoer na werksplek noodsaaklik. Skakel 082 550 9849 vir onderhoud.
Ek soek werk vir Oppas die oud mens en siek mens, ek is ‘n verpleegster bel vir Lydia 0784814537 Asb. Dankie.
39 jarige man soek enige werk baie handig baie ondervinding skakel Johan 0723932022
_______________________________________________________________________________
VERKOPE
Groot Kelvinator elektrise 4 plaat stoof te koop.
Oond asook plate alles in werkende toestand.
R700.00. Skakel: 076 6698 830
Defy Twin Tub Wasmasjien 7.5 kg
Baie mooi opgepas (werk ook 100%) R800.00. Skakel: 072 6434 656
Ek het ‘n 4-plaat industriële gas brander (stoof) te koop vir R1 600. Ina Labuschagné
072-146-0585
Ek het die volgende om te verkoop:
1. n Skuif Houtdeur met glasvensters en veiligheidshek 2.4 X 1.97 vir R5000
2. Glas stort skuifdeur (3 panele) vir R180
Skakel Corrie 082 570 1478
Te koop; 210 liter staal dromme vir R80, +- 40 voer bakke vir besste en skape of braai bakke vir R30 asook twee tuin ligter vir R50. Skakel 082 677 9867
NO 2 OM TE VERKOOP CLUTCH KIT VIR NISSAN PATHFINDER R1000 AS OOK BRAKE PADS VIR FORD FOCUS TDCI R300 TEL 0718898040
TE KOOP: GENESIS STOFSUIER IN GOEIE TOESTAND -R1350 o.n.a. Skakel: 083 300 1015
Koop en Verkoop 2 Agapantplante R15.00 Groot porseleinhond ornament R250.00 (grootte van staffie) Kontak 0768103922
KOOP EN VERKOOP AFD 2 IMBUIA SITKAMER BANK 3 SITPLEK R950 SKAKEL 072 659 2l75
Koop en verkoop. Ek het 2 sakke vol Agapanthus plante vir R50. Skakel 0813540589
Koop en verkoop-ek het 30 afr en eng kinder storieboekke, verkoop dit as ‘n geheel vir R200. Ansie-0749727717.
AFDELING 2 HET BYE AS IEMAND BELANGSTEL BEL 0825763160
Te koop – (1) 35 ou vloer en plafon planke 3meter R350 (2) 2 viersitplek ou tipe hout skoolsaal banke (moet gerestoureer word) R150 Stuk (3) 1 kombuis & kas toonbank blad lig grys 3m R150 skakel 0834582303 Sarel. Dankie
2. Te koop. Sak vol skaatsplank wielletjies R50. Stort kraan een kop R60. Elekt staal boks kas R60. 0824108886
Bied die volgende te koop aan.
1X OVAL ROASTER
1X BROOD PAN
1X BAK MET DEKSEL
PRYS: R650. Skakel vir Ethel – tel nr: 082 773 9037
Martie het 2 nuwe 1000 stukke legkaarte vir R70 elk of naaste aanbod dankie tel. 0514363464
_______________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is opsoek na Purity bottels met hul deksels, asb.
Dit word benodig vir bejaarde dame. Kontak nommer 0824113425.
Ek is opsoek na n voëlhok vir 2x budgies te ruil vir kontant. Kontak Rudy by 0844 074 318
Ek soek gras wat mense uithaal en wil weggooi. Ek benodig baie, al is dit grassooie of los graswortels wat weer geplant kan word. Sal self kom oplaai.
DANKIE Flip Maree Sel nr: 082 3070 483
Middag, Is op soek na Kappie vir n Dubbelkajuit Colt bakkie asb te koop. Skakel Johan 0828032542 dankie
Soek oop ringe vir kanaries. Skakel 083 272 3376
No 3 Opsoek. Soek hangplafon borde sal dit koop tot 60 vkm hoeveelheid of minder. Sel 0836555746
Opsoek na n oefenfiets. Louis. 0726851303
Afdeling 3 Martie soek n bo laaier outomatiese wasmasjien in goeie werkende toestand dankie tel. 0514363464
EKS OP SOEK NA BLY PLEK , MOET DIERE VREINDLIK WEES ASB . KAN EEN OF TWEE SLAAPKAMERS HE , PRYS SO R 3000.00 PM W EN K INGESLUIT
DANKIE SEL: 078 879 6552
Koop en Verkoop: (3) Soek asb ‘n netjiese elektriese inprop stoof in goeie werkende toestand om te koop vir +- R1000. 082 642 7581
Koop en verkoop Afd 3 soek asb n hout kot om te koop skakel 0829400243
Ek stel belang in n Phaff Naaimasjien. Kontak Janetta Coetzer 0827733311. Dankie
__________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Huis op hoewe te huur, ruim 3 slaapkamer met 2 badkamers en groot motorhuis te huur net langs Bains Game Lodge. Onmiddelik beskikbaar. Skakel Kleintjie by 073 145 6309
The post Koop en Verkoop – 31 Aug 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.