Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

POGINGS BEGIN OM KONTRAKTE MET GUPTAS TE STOP

$
0
0

Die nasionale tesourie onder leiding van die minister van finansies, Pravin Gordhan, het begin met doelgerigte pogings om die staatsbeheerde maatskappye se gunstige kontrakte met die omstrede Gupta-familie stop te sit.

Eskom en die wapenvervaardiger Denel het onder die soeklig gekom oor verdagte transaksies met Gupta-maatskappye.

Die AmaBhunghane-ondersoekeenheid berig ook dat ’n maatskappy wat met die Guptas verbind word, Trillian, sowat R167 miljoen uit ’n ander staatsbeheerde liggaam, Transnet, verkry het.

The post POGINGS BEGIN OM KONTRAKTE MET GUPTAS TE STOP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!