Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ROHDE-MOORD: MOONTLIKE BEWYSE VAN FISIEKE STRUWELING

$
0
0

Volgens ‘n bron was die vrou van ‘n Gautengse sakeman vermoedelik in die ure voor haar dood in ’n fisieke struweling betrokke.

Na betroubaar verneem word, het die 45-jarige Susan Rohde se liggaam beserings gehad wat daarop kan dui dat sy haarself verdedig het.

Haar man Jason, wat van haar moord aangekla word,sal weer vandag in die landdroshof op Stellenbosch in die Boland verskyn.

The post ROHDE-MOORD: MOONTLIKE BEWYSE VAN FISIEKE STRUWELING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!