Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ONTSTOKE OUERS RUK NA ST. MICHAELS-SKOOL OP OOR HARE

$
0
0

Verskeie ontstoke swart ouers het vanoggend na die St. Michaels-skool in Bloemfontein opgeruk nadat onderwysers by die skool Maandag leerlinge oor hul afro- en vlegsel-haarstyle aangespreek het.

Die leerlinge het teenoor die media gekla dat daar teen swart mense met natuurlike volume-haarstyle gediskrimineer word.

Volgens die skoolreëls moet vlegselhaarstyle onder ’n swemkappie inpas.

Die waarnemende direkteur van die Motheo-streek van die Vrystaatse onderwysdepartement, December Moloi, sê dat hulle nie oor dié kwessies ingelig is nie.

The post ONTSTOKE OUERS RUK NA ST. MICHAELS-SKOOL OP OOR HARE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!