Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

IVP steun die mosie van wantroue teen Zuma

$
0
0
IVP steun die mosie van wantroue teen Zuma

Die IVP sê hy sal saam met ander partye stem tydens die mosie van wantroue
wat die DA teen President Jacob Zuma ter tafel gelê het.

Dit volg op gister se vergadering van opposisiepartye in Johannesburg om die leierskapskrisis in die land te bespreek.

Die partye hoop dat ‘n aantal ANC-LP’s ook vir die mosie sal stem.

Die IVP-leier, Mangosuthu Buthelezi, sê sy party steun ‘n mosie om Zuma as president te verwyder.

Buthelezi sê die IVP ondersteun massa-optrede en die oproep om na die Uniegebou op te ruk, maar slegs as ‘n heel laaste uitweg.

Hy sê die stemming in die mosie van wantroue kan moontlik die verlangde uitkoms hê.

The post IVP steun die mosie van wantroue teen Zuma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!