Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Aardbewing skud SA

$
0
0
Aardbewing skud SA

‘n Aarbewing gisteraand van 6,7 in Botswana het aansienlike
skuddings in Suid-Afrika tot gevolg gehad wat tot so ver as Johannesburg, Pretoria, Bloemfontein, Rustenburg en Durban gevoel kon word.

Volgens die Amerikaanse Geologiese Opnames was die aardbewing in Moijabana, noordwes van Gaborone.

Die skudding is wyd gevoel en mense van heinde en ver het aangemeld dat hulle dit gevoel het.

Gisteroggend het ‘n aardbewing van 4,6 in Gauteng en Noordwes voorgekom.

Die middelpunt was naby ‘n goudmyngebied buite Klerksdorp.

The post Aardbewing skud SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!