
POSTE EN BETREKKINGS
Ek benodig baie dringend ‘n huishulp om ‘n baba en kinders te versorg wanneer ek by die werk is. Vereistes: Goeie opvolgbare verwysings, soms basiese maaltye kook, tussen 35 en 50 jaar oud wees en Afrikaans en/of engels praat en verstaan. Dan benodig ek ook ‘n tuinhulp: algemene tuinwerk te doen , die persoon moet goeie opvolgbare verwysing he en ernstig oor werk wees. Tussen 30 en 45 jr oud. Skakel 083 444 7954
42 jarige man soek werk kan enige meganiese werk doen as ook landbou het kode 10 en pdp skakel johan 0760996046
Ek is tans opsoek na administratiewe werk. Tans kan ek op Pastel. ISIS, NAMOS, Excel, Word, PowerPoint en publisher werk. Kontak asb vir Adele 076 495 2804
Eks n dame op soek na enige kantoor of vloer assistent werk. Half dag of vol dag asb.
Kontak my gerus op 073 798 8792
Sarah ek soek werk vir 5 dae. Dankie my nommer 0782339294
Ella, my bediende werk 14jaar vir my. Sy is baie betroubaar, sy het my kinders van babatyd opgepas. Sy werk baie goed en soek werk vir 3dae of 5dae per week. Kontak Annelize by 0721096498
46 jarige blanke man soek enige werk met ry bewys kennis van als skakel matie 0787419086
________________________________________________________________________________
VERKOPE
Te Koop los matte bruin en beigh 1,37 x 2,1 m en rooi 1,7 x 2,3m R500 vir altwee of R300 elk Skakel 083 5959951
Oorhoofse Projekter R290, nuwe Equus Timing Light Model 3551 R320; Nuwe Auto Gear Digitale Multimeter Model DT 266 R200 sel 0734734023
Het die volgende om te verkoop:
Spieël met bypassende halfmaantafel R200
2x 2-sitplekbank en 2x stoele R600
1x TV-Kabinet R350
Indien belangstel, skakel 072 732 0676
Mazda 1400 5spoed ratkas baie goeie toestand R500 4 staal dromme met deksels soos vir tuindienste of varkkos R50 elk steinlessteel broodsnyer R150 skakel 0728301254
_______________________________________________________________________________
OPSOEKE
Soek geel ringnek mannetjie 0722509544
Ek is op soek na n goeie tweede handes looper met n sit plek vir my ma asb,my naam is Erina Moodie,en my nr is, 051-4342491.
Pensionaris dringend opsoek na enkelkamer.Verkieslik Wilgehof.kan R1000 betaal. 0731042739
EK IS OPSOEK NA LEON SCHUSTER PLATE EN CDs. SKAKEL HARRY NAGEL 0823722182
GESOEK. Volkswagen Golf 1985. 1600 diesel enjin of parte. Skakel asb. 083 450 5450. Baie dankie
3 soek rolsaag om droe hout te saag asb. 0788947467
Soektogte. Soek asb n rolstoel in n goeie kondisie maar nie te duur. Dankie Christine 082 354 1548
The post Koop en Verkoop – 03 April 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.