
Minstens 50 mense is vanoggend in die hospitaal opgeneem ná ‘n chemiese lekkasie by ‘n fabriek in Germiston aan die Oos-Rand.
Volgens ‘n woordvoerder van die ER24-nooddiens, Russel Meiring, is die gebou ontruim en is die oorsaak van die lekkasie nog onbekend.
The post 50 in hospitaal ná chemiese lekkasie by fabriek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.