![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-VRYDAG-57-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
POSTE
• Bybelonderrig Gr. 4 – 9 & Afrikaans Gr. 7 – 9
• Wiskundige Geletterdheid Gr. 10- 12
Pos aanvaarding 1 Julie 2017
SLUITINGSDATUM: 28 April 2017
NAVRAE: 0834071440
Ek is ‘n jong seun met matriek wat dringend opsoek is na werk. Skakel asb 072 990 4077
My name is Malefu Eunice Lambatha van Smithfield, ek is versoek na werk, ek sal elke dag werk, my nommers is 0763556022
23 Jarige blanke man soek dringend werk. Enige betrekking sal waardeer word. Kan goed met sy hande werk, betroubaar en leer vinnig. Is ook bereid om opgelei te word. Sal ook skofte werk indien nodig. Enige werk is welkom. Kontak vir Eugene by 083 547 4577
Ek het 3 poste wat ek graag wil vul.
• 2 Receivers
• 1 Voorwinkel sekuriteit bestuurder
CV’s kan gestuur word na bb@rootsbloem.co.za
________________________________________________________________________________
VERKOPE
1.) Een dubbel vlekvrye staal opwasbak met vlekvrye staal afdroog areas weerskante. Dit is 183cm x 52 cm (Lekker groot) @ R1500.00
2.) Drie VW Polo wieldoppe @ R75 elk
Dana Pienaar 0828092526
Ek het n mikrogolf oond. Prys. R260 rand. Skakel. Jakkie. 0824889921. Baie dankie
Steve Hofmeyer kaartjies vir vanaand se show by inniskuur. Half 8 R250 per kaartjie 3 kaartjies beskikbaar skakel 0827765529
8 roosbome gratis. 051 5220978.
_____________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is op soek na die volgende:
Raamwerk of ‘n “radial arm” saag wat nie meer werk nie. Ek benodig net die raamwerk vir ‘n projek.
Groete Koot Tait Tel: 0824616679
Is op soek na koekpanne wat hasie vorm het gewoonlik 4 of 6 in n stel of na chocolate vorms asb
Groete Nadie 0827002098
WOONPLEK TE HUUR DRINGEND GESOEK
BLYPLEK VIR R 5 500 EKS OP SOEK NA N 3 SLP KAMER HUIS ENIGE DEEL IN BLOEM , NIE BUITE STAD
KAN R 5 500.00 PM BEKOSTIG
KONTAK MY OP : 079 679 1674
Op soek na Halleluja boeke. Kontak CJ 082 371 9098. Dankie
OP SOEK NA
EKS DRINGEND DRINGEND OPSOEK NA N CLIMEX WINDPOMP DRINGEND.
KONTAK ELLA OF MICHALE SEL : 071 358 9399
Hallo ek is opsoek na ‘n tweedehandse naaldwerk masjien.
My kontak nommer is 0848243426
Opsoek na ‘n dubbelbed en enige ander huis toebehore teen ‘n billike prys. Skakel Kotie 072 990 4077
Gesoek goeie bergfiets om tekoop skakel 0834480282
Ek is asb op soek na Stoepteels. Kan 2 klere wees se maar gruis en bruin. Te Ruil vir kontant. My sel nr. 071 448 0209 Baie dankie Elize
__________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Is jy op soek na beskostigbare verblyf vir een persoon in ‘n veilige woonbuurt. Ek het ‘n eenslaapkamerwoonstel vir een persoon te huur in Fichardtpark vanaf 1 April. Onderdakparkering en privaat ingang. Ongelukkig geen rokers of troeteldiere nie. Skakel gerus vir Christo by 0763323839 vir meer inligting.
The post Koop en Verkoop – 31 Maart 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.