![Sikloon Debbie: 40 000 mense geskuif weens vloede](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/n-17-150x150.png)
Die owerhede in Australië het opdrag gegee dat sowat 40 000 mense na hoërliggende gebiede moet skuif weens fratsvloede wat deur die storm, Debbie, veroorsaak is.
Meer as 2000 skole in Queensland is tot Maandag op die vroegste gesluit, terwyl tien-duisende mense nog sonder elektrisiteit sit.
The post Sikloon Debbie: 40 000 mense geskuif weens vloede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.