
Die Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het sy en die provinsiale kabinet se kommer uitgespreek oor die vlaag van verkragtings en moorde op jong meisies op die Kaapse Vlakte.
Hy sê dit is ‘n groot probleem en het ouers gevra om ekstra waaksaam te wees en meer te doen oor hul kinders se veiligheid.
The post Kommer oor verkragtings, moorde op jong meisies appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.