Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Cheeky Watson deur Valke gearresteer

$
0
0
Cheeky Watson deur Valke gearresteer

Die voormalige president van die Oostelike Provinsie Rugby-unie, Cheeky Watson, is volgens berigte vanoggend in hegtenis geneem in verband met bedrog, korrupsie, geldwassery, diefstal en vervalsing.

Die Herald LIVE-webwerf berig dat Watson en nog vier mense, Nadia Gerwel, Steven Pistorius, Andrea Vessels en Mandisi Mkaza deur die Valke gearresteer is.

Dit hou glo verband met die geïntegreerde padvervoerdiens in Port Elizabeth.

The post Cheeky Watson deur Valke gearresteer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!