Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SaveSA wil “kaping van Tesourie” stop

$
0
0
SaveSA wil "kaping van Tesourie" stop

Die Save South Africa-veldtog het ‘n beroep op burgers gedoen om vanoggend buite die kantore van die Nasionale Tesourie in Pretoria byeen te kom ná die afdanking van die minister van Finansies, Pravin Gordhan.

Die veldtog sê dit is die enigste manier om die kaping van die Tesourie te stop en om die Gupta-familie te keer om toegang tot Suid-Afrika se geld te kry.

Die voormalige leier van Cosatu en sameroeper van die nuut-gestigte vakverbond, Saftu, Zwelinzima Vavi, het ook ‘n oproep gedoen vir ‘n vreedsame optog vanoggend na die Nasionale Tesourie.

The post SaveSA wil “kaping van Tesourie” stop appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!