Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Minister van sport ook vervang

$
0
0
Minister van sport ook vervang

Die minister van sport, Fikile Mbalula, sal nie langer aan die spits staan van
Suid-Afrika se bod om in 2023 die Wereldbeker-rugbytoernooi aan te bied nie.

Mbalula is as deel van die kabinet-skommeling laat gisteraand deur president Zuma as minister van polisie herontplooi.

Die nuwe minister van sport en ontspanning is Thembelani Nxesi.

Die minister van kommunikasie, Faith Muthambi, is ook herontplooi as minister van openbare diens en administrasie.

Sy word vervang deur Ayanda Dlodlo.

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, is uit die parlement geskop en word vervang deur Sibongiseni Dhlomo.

Die voormalige minister van polisie, Nathi Nhleko, sal nou aan die spits staan van openbare werke.

Nege nuwe adjunk-ministers is ook deur Zuma aangestel.

 

The post Minister van sport ook vervang appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!