Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Untu-lede by Prasa “werk in ‘n oorlogsone”

$
0
0
Untu-lede by Prasa "werk in 'n oorlogsone"

Die vervoerwerkersvakbond, Untu, sê sy lede by die Passasierspoor-agentskap van Suid-Afrika (Prasa) werk tans in ’n oorlogsone en hy gaan hom tot die hooggeregshof wend in ’n poging om die agentskap te dwing om veiligheidsmaatreëls drasties te verskerp.

Hoofsekretaris Steve Harris sê hulle wil onder meer hê die hof moet Prasa dwing om ’n mobiele gewapende reaksie-eenheid op die been te bring en ’n taakspan aan te wys om na ’n langtermynstrategie vir die veiligheid van vakbondlede te kyk.

Volgens Untu het die situasie veral oor die afgelope 18 maande verswak en word werkers op ’n weeklikse basis beroof en aangerand.

The post Untu-lede by Prasa “werk in ‘n oorlogsone” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!