Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC-voorsitter met die dood gedreig

$
0
0
ANC-voorsitter met die dood gedreig

Die ANC-voorsitter van die portefeuljekomitee oor staatsdiens en administrasie, Makhosi Khoza, is telefonies met die dood gedreig nadat die komitee ’n oorsigbesoek aan Mpumalanga gebring het.

Die parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê die parlement is besorg oor die dreigemente wat Khoza Dinsdag en gister Woensdag ontvang het – blykbaar oor skerp kritiek van die komitee teen die provinsie se gesondheidsdienste.

Mothapo sê ’n verslag daaroor sal aan die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, oorhandig word, terwyl die dreigoproepe ook by die wetstoepassings-agentskappe aangemeld sal word.

The post ANC-voorsitter met die dood gedreig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!