Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AA verwag daling in brandstofpryse

$
0
0
AA verwag daling in brandstofpryse

Die Outomobiel Assosiasie verwag dat petrol- en dieselpryse Woensdag gaan
daal ondanks die styging van 30 sent in die algemene brandstofheffing en ‘n
styging van 9c in die Padongelukfondsheffing wat in Februarie in die
begrotingsrede aangekondig is.

Die AA sê volgens die Sentrale Energiefonds se jongste syfers is die oorverhaling op petrol tussen 63- en 65 sent ‘n liter, en op diesel nagenoeg 49 sent per liter vanweë die daling in oliepryse en die rand wat die afgelope maand betreklik sterk was.

Die 39 sent moet daarvan afgetrek word wat beteken dat petrol met tussen 24- en 26-sent per liter goedkoper kan word en diesel met 10 sent per liter.

The post AA verwag daling in brandstofpryse appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!