Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sassa ontplooi personeel by betaalpunte

$
0
0
Sassa ontplooi personeel by betaalpunte

Die agentskap vir maatskaplike sekerheid, Sassa, sê hy gaan aanstaande maand personeel by betaalpunte ontplooi om begunstiges te ondersteun.

Die agentskap sê hulle is gereed om uitbetalings te doen ná probleme vroeër vandeesmaand om ‘n kontrak met Cash Paymaster Services te hernu.

‘n Woordvoerder van Sassa in die Wes-Kaap, Shivani Wahab, sê begunstiges wie se toelaes in hul bankrekenings inbetaal word, sal hul geld op 1 April ontvang.

Ander begunstiges wat van Sassa-betaalpunte gebruik maak, sal eers op Maandag, 3 April, geld hê.

The post Sassa ontplooi personeel by betaalpunte appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!