Die laekoste lugredery, FlySafair, is die Suid-Afrikaanse Rugby-unie se nuwe
binnelandse borg nadat die Suid-Afrikaanse Lugdiens, SAL, se borgskap in
Desember verstryk het.
SA Rugby se uitvoerende hoof, Jurie Roux, sê dit kom nadat verskeie belangrike borge besluit het om hul te onttrek en die unie in ‘n moeilike finansiële posisie geplaas het.
FlySafair se kontrak is vir drie jaar.
The post SA Rugby se nuwe borg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.