Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Die grootste mielie-oes in jare

$
0
0
Die grootste mielie-oes in jare

Die nasionale oesskattingskomitee sê volgens sy nuutste ramings kan vanjaar
se mielie-oes, ondanks die ernstige droogte, die grootste in 36 jaar wees.

Die oes sal na verwagting 14,3 miljoen ton wees wat 83% meer as verlede jaar se 7,7 miljoen ton sal wees.

Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, die Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes, sal na verwagting 82% van die oes produseer.

Die vorige grootste oes was in 1981 toe dit 14,4 miljoen ton was.

The post Die grootste mielie-oes in jare appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!