Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Studente ontvang nie toelaes van NSFAS nie

$
0
0
Studente ontvang nie toelaes van NSFAS nie

Ongeveer 200 000 universiteitstudente het steeds nie hulle toelaes van die
studentfondskema, die NSFAS, ontvang nie.

Dit het aan die lig gekom tydens die Portefeulje komitee oor hoër onderwys se besoek aan die Universiteit van Venda.

Die DA-parlementslid, Belinda Bozzoli, sê sy gaan die voorsitter van die komitee versoek dat die voorsitter van NSFAS, Sizwe Nxasana, verduidelik waarom die krisis ontwikkel het.

Bozzoli sê ‘n tegniese probleem in NSFAS se stelsels het klaarblyklik verhoed dat betalings gemaak word.

Sy sê daar is talle berigte van studente wat op kampusse honger ly.

The post Studente ontvang nie toelaes van NSFAS nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!