Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Van Breda-moordsaak begin sonder kamera’s

$
0
0
Van Breda-moordsaak begin sonder kamera's

Die Henri van Breda-moordsaak sal vanmiddag in die Hooggeregshof in Kaapstad sonder kamera’s begin nadat sy regspan aangedui het hul gaan appelleer teen regter Siraj Desai se beslissing vanoggend dat die media die hofverrigtinge mag opneem.

Die regter het Media24 se aansoek om die hofverrigtinge uit te saai, met voorwaardes toegestaan.

Hy het intussen sy beslissing opgeskort.

The post Van Breda-moordsaak begin sonder kamera’s appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!