Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AfriSake kry reg vir sake-ondernemings

$
0
0
AfriSake kry reg vir sake-ondernemings

AfriSake is besig om sy regspan te raadpleeg oor die wetlike beperkinge wat op sake-ondernemings in wit besit geplaas word.

Woordvoerder Charles Castle sê in ‘n verklaring besighede het die afgelope 23 jaar agteroor gebuig en aangepas om te voldoen aan alle wetgewing en regulasies wat die regering afgedwing het om vorige ongelykhede aan te spreek, maar dit is nou tyd dat hul begin om hul belange te beskerm en diskriminerende en beperkende regulasies te veroordeel.

Hy sê die ekonomiese en sosiale impak van dié regulasies sal tot groter werksverliese bydra en ’n groot invloed op die ekonomie hê – veral op mikro-, klein- en mediumgrootte ondernemings.

The post AfriSake kry reg vir sake-ondernemings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!