Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gordhan teruggeroep te midde van ‘kabinetskommeling’

$
0
0
Gordhan teruggeroep te midde van 'kabinetskommeling'

Die Presidensie het bevestig dat die minister van finansies, Pravin Gordhan, uit Londen teruggeroep is waar hy beleggers na Suid-Afrika moet lok.

Gordhan en sy adjunk, Mcebisi Jonas is aangesê om onmiddellik terug te kom te midde van toenemende bespiegelinge dat ’n kabinetskommeling moontlik kan plaasvind.

Reuters en Business Day berig egter Gordhan het glo nie toestemming vir die reis gekry nie.

Gordhan is glo oornag deur die presidensie gekontak en beveel om terug te keer.

Netwerk24 berig die tesourie wou nie op navrae in die verband reageer nie en het alle navrae na die presidensie verwys.

Die rand het met 1,5% gedaal sedert die nuus bekendgemaak is.

The post Gordhan teruggeroep te midde van ‘kabinetskommeling’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!