![Skool aan die brand gesteek in Mpumalanga](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Fire-13-150x150.jpg)
Mpumalanga se LUR vir onderwys, Reginah Mhaule, sal na verwagting vandag leerlinge en skoolhoofde in Bosbokrand toespreek waar die Lamulelani sekondêre skool die naweek aan die brand gesteek is.
Mhaule het betogings deur die gemeenskap skerp veroordeel en gesê die regering sal nie toelaat dat mense ‘n skool afbrand omdat hulle ‘n teerpad wil hê nie.
Agt klaskamers en ʼn personeelkamer is aan die brand gesteek.
The post Skool aan die brand gesteek in Mpumalanga appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.